Monday 2 July 2012

Kiwi Stokkies

Hierdie foto van die sjokolade kiwi stokkies het dadelik my oog gevang en dit lyk boonop baie maklik om te maak.

Hoe om dit te maak:


1) Kiwi - Skil die kiwi en sny dit in omtrent 1 cm stukke ( Jy kan dit even 'n bietjie dikker sny ).  Druk dan 'n roomys stokkie in en laat dit in die yskas vries op 'n bord.
2) Smelt dan een koppie sjokolade en 'n halwe koppie coconut oil in 'n pot op die stoof en laat dit dan afkoel tot kamer temperatuur.3) Dip elke kiwi lollie in die sjokolade mengsel ( dit behoort onmiddelik crispy te raak) en sit weer op n bord in die vrieskas of bedien dadelik.


0 comments:

Post a Comment

About Me

Experience

Meet The Author

Hi, my naam is Elzaan Ehlers

© 2011 Iets Besonders, AllRightsReserved.

Designed by ScreenWritersArena