Monday 2 July 2012

Potted Chocolate Mint Puddings




·                    Prep Tyd 30 minute
·                    Totale Tyd 2 hours 10 minutes
·                    Yield Maak omtrend 8

Bestandele

  • 1/4 Koppie plus 2 eetlepels suiker
  • 3 eetlepels cornstarch
  • 1 teetlepel plus 1 1/2 teelepels unsweetened cocoa powder
  • Sout
  • 1 1/4 koppies heavy cream
  • 1 1/4 koppies volroom melk
  • 1/2 teelepel pure vanilla extract
  • 6 onse semisweet chocolate, chopped (1 koppie)
  • 1/2 teelepel pure mint extract
  • 1 eetlepel plus 1 1/2 teelepels unsalted butter, in klein stukkies gesny
  • 10 chocolate wafer koekies
  • Garnish: mint sprigs

AANWYSIGINGS:


1.       Meng die suiker, cornstarch, cocoa en 1/8 van n teelepel sout in 'n medium souspan.  Meng nou die room, melk en vanilla in 'n liquid measuring cup.  Gooi een koppie van die room mengsel in by die suiker mengsel en klits todat die cornstarch opgelos het.  Gooi nou die res van die room mengsel by en klits todat dit ferm is.  Bring die mengsel tot by kookpunt en roer konstant todat die mengsel dik raak.  Dit behoort so 5 minute te vat.  Stel die stoof plaat na 'n lae hitte en voeg die sjokolade by todat die sjokolade gesmelt het.  Dit behootr omtrent een minuut te neem.

3.      Verwyder van hitte.  Voeg die mint extract en botter by en klits todat die botter smelt.  Verdeel die pudding vinnig tussen 8 vier ons glasies of enige glaspotjies en los omtrent 'n halwe duim spasie aan die bokant van elk.  Hou aan die mengsel roer terwyl jy dit in die glas potjies gooi om te voorkom dat die mengsel teen die kante vas sit.  Sit dit in die yskas vir omtrent 'n uur en 'n half todat dit gestol het. 

4.      Gooi die koekies 'n 'n "food processor" of krimmel redelik fyn op manier van jou keuse todat dit redelik fyn is.  Gooi een eetlepel gekrummelde koekie bo oor elke pudding en versier dit dan met 'n geplantde mint sprig. Bedien koud.

0 comments:

Post a Comment

About Me

Experience

Meet The Author

Hi, my naam is Elzaan Ehlers

© 2011 Iets Besonders, AllRightsReserved.

Designed by ScreenWritersArena